Laai...

Gr R- tot 7-leerders neem deel aan Uitvoerende Kunste naamlik vokale sang, drama, voordrag, spreekkore, koorsang asook Kreatiewe kuns naamlik skilder, teken, modelleer en verf van die Roodepoortse-Afrikaanse Kunswedstryd. Massadeelname aan uitvoerende en kreatiewe kompetisies.