Laai...

Laerskool Horison bied ons dogters die geleentheid om in die veld van netbal te ontwikkel, presteer en 'n liefde vir die sport te kweek. Netbal word aangebied vanaf Graad R tot Graad 7, waarvan daar 10 Mini-netbalspanne (onder 6 tot 9) en 9 spanne (onder 10 tot 13) is.


Oefentye

  • o/10, o/11 en o/12: Maandae, Dinsdae en Donderdae. Tyd 14:10-15:45
    o/13: Maandae, Dinsdae en Donderdae:
    Tyd: 15:30-17:30
  • Mini-Netbal
  • o/7-o/8: Dinsdae en Donderdae
    13:10 – 14:10
  • 0/9: Maandae, Dinsdae en Donderdae
    13:40 - 15:00

Netbal

  • Die 9 seniorspanne word ingeskryf in 'n liga. Daar word ook netbalklinieke, 'n oefenkamp en jaarlikse toere gereël. Horison kan met trots spog dat verskeie leerders ons jaarliks verteenwoordig in die streekspanne en sommige van hulle is al in provinsiale spanne opgeneem. Elke jaar is van die spanne liga- en streekswenners.

    Mini-Netbal

    Deelname aan Mini-netbal is vanaf o/6 tot o/9. Mini-netbal fokus meestal op vaardighede, pret en deelname.