Laai...

Ons skool se redenaars bied 'n platform aan om sprekers te ontwikkel en neem deel aan verskeie kompetisies.


Oefentye

  • Individuele oefentye op Maandae, Woensdae en Vrydae.

Algemeen

  • ATKV-Deelname vanaf Gr. 1 -7
  • Interne Redenaarskompetisie gee aan alle leerders die geleentheid om in graadverband deel te neem.
  • Sê-Jou-Sê Kletsdag is ʼn informele platform vir Gr. 1-3 leerders om hul praatvaardighede te ontwikkel.
  • Kursusse en werkswinkels word vir ouers en leerders aangebied om die skryf van toesprake te bemeester.
  • Deelname aan redenaarsfeeste op uitnodiging.
  • Deelname aan die Super Reeks. Laerskool Horison organiseer hierdie prestige kompetisie.
  • Bevordering en ontwikkeling van praatvaardighede en om voor ʼn gehoor op te tree.