Laai...

Alle leerders van alle ourderdomme is welkom by die skaakoefeninge Vrydagmiddae om 13h00 tot 14h00 in kamer 40.


Oefentye

    Vrydagmiddae om 13h00 tot 14h00 in kamer 40
    `n Buiteafrigter behartig die afrigting.
    14h00 - 15h00 word privaat afrigting by die skool teen kostes ook aangebied.

Algemeen

  • Drie ligaspanne:
    o/9 (Gr.1, 2, 3)
    o/11 (Gr.4 en Gr.5)
    o/13 (Gr.6 en Gr.7)

Wedstryde:

  • Deelname aan Superreeks.
    ʼn Jaarlikse interhuis skaaktoernooi word gehou en dien as deel van die interne proewe.
    2 Jaarlikse skaaktoernooie met ses besoekende skole se top 10 spelers word by Horison gehou.
    Leerders word na proewe gestuur vir D12 en Gauteng spanne.
    Liga rondomtalie basis vir spanne vind in kwartaal 3 plaas.