Laai...

Ons sentrum beskik oor 35 tablette en onderrig in alle vakgebiede word op ʼn tegnologiese manier aangebied.


Grondslagfase (Gr R – 3)
Ons gebruik opvoedkundige programme waar die leerders interaktief deur middel van ʼn speletjie hulle Wiskundige, Afrikaanse en Engelse vaardighede verbeter.

Senior Primêr (GRAAD 4-7)
Ons gebruik ʼn opvoedkundige program (via Afrika Toets u self). Die program bevat alle senior primêre vakke, en toets die leerders se deurlopende kennis deur middel van toetse wat op elke vak gebied gerig is.

Tabletvaardighede

  • Wiskundige oefeninge
  • Lees, speel, sinsbou en woordeskat
  • Geheue speletjies
  • Teken en inkleur
  • Algemene Tabletvaardighede