Laai...

Ons sal dus streef na:
Die verskaffingvan voortreflike, relevante opvoeding en onderwys in Afrikaans vanuit die volkseie kultuur milieu, met inagneming van ander kultuur van ander kultuurgroepe wat in die skool mag wees.