- LAERSKOOL HORISON -

ATLETIEK

Ongeveer 120 atlete word in die Skoolspan opgeneem. Hoewel die fokus aan die begin van die jaar massa deelname is by die huissport, moet atlete hulle vroegtydig bewys.

Ons begin jaarliks in die 4de kwartaal met oefeninge ter voorbereiding van die volgende jaar. Atlete begin reeds van o/6 af deelneem aan die byeenkomste.

Laerskool Horison is baie trots op die atletiekprestasies wat ons jaarliks behaal. Ons atlete word geslyp deur gemotiveerde skool– sowel as buiteafrigters. Vele Horie-Atlete word jaarliks deel van die Roodepoort- en D12-span. Horison kan ook spog met verskeie leerders wat ons jaarliks verteenwoordig by die Gauteng Kampioenskappe en selfs by die SA-Kampioenskappe.

Oefen asof jy nog nooit gewen het nie. Hardloop asof jy nog nooit verloor het nie.

Allyson Felix - Naelloop Atleet

- INTERHUIS -

FOTO GALLERY

- INTERHUIS -

FOTO GALLERY

- INTERHUIS -

FOTO GALLERY

- PRESTASIES -

NUUTSTE WEDSTRYDE | BYEENKOMSTE

Baie geluk aan die Horie-atlete wat so puik presteer het by die D12- atletiekbyeenkoms. Ons is baie trots op julle.

Baie sterkte met die Gauteng-kampioenskappe wat voorlê.
GROEP
ATLEET
ITEM
PLEK
D o/10
Annebel Schutte
100m
1ste plek
D o/10
Annebel Schutte
Verspring
1ste plek
D o/10
Annebel Schutte
70m Hekkies
2de plek
D o/11
Kelly Homan
100m
1ste plek
D o/11
Kelly Homan
Verspring
1ste plek
D o/11
Kelly Homan
Hoogspring
2de plek
D o/12
Chané Fourie
150m
1ste plek
D o/12
Chané Fourie
150 Hekkies
1ste plek
D o/13
Marni Vermaas
Diskus
1ste plek
D o/13
Marni Vermaas
Spiesgooi
1ste plek
D o/12
Marni Vermaas
Gewigstoot
2de plek
S o/13
Hanru Begeman
Diskus
1ste plek
S o/13
Hanru Begeman
Spiesgooi
1ste plek
S o/13
Hanru Begeman
Gewigstoot
1ste plek
- PRESTASIES -

NUUTSTE WEDSTRYDE | BYEENKOMSTE

Baie geluk aan die Horie-atlete wat so puik presteer het by die D12- atletiekbyeenkoms.
Ons is baie trots op julle.

Baie sterkte met die Gauteng-kampioenskappe wat voorlê.
GROEP
ATLEET
ITEM
PLEK
D o/10
Annebel Schutte
100m
1ste plek
D o/10
Annebel Schutte
Verspring
1ste plek
D o/10
Annebel Schutte
70m Hekkies
2de plek
D o/11
Kelly Homan
100m
1ste plek
D o/11
Kelly Homan
Verspring
1ste plek
D o/11
Kelly Homan
Hoogspring
2de plek
D o/12
Chané Fourie
150m
1ste plek
D o/12
Chané Fourie
150 Hekkies
1ste plek
D o/13
Marni Vermaas
Diskus
1ste plek
D o/13
Marni Vermaas
Spiesgooi
1ste plek
D o/12
Marni Vermaas
Gewigstoot
2de plek
S o/13
Hanru Begeman
Diskus
1ste plek
S o/13
Hanru Begeman
Spiesgooi
1ste plek
S o/13
Hanru Begeman
Gewigstoot
1ste plek
- PRESTASIES -

NUUTSTE WEDSTRYDE | BYEENKOMSTE

Baie geluk aan die Horie-atlete wat so puik presteer het by die D12- atletiekbyeenkoms. Ons is baie trots op julle.

Baie sterkte met die Gauteng-kampioenskappe wat voorlê.
D o/10

Annebel Schutte
100m – 1ste plek
Verspring – 1st plek
70m Hekkies – 2de plek

D o/11

Kelly Homan
100m – 1ste plek
Verspring – 1st plek
Hoogspring – 2de plek

D o/12

Chané Fourie
150m – 1ste plek
150m Hekkies – 1ste plek

D o/13

Marni Vermaas
Diskus – 1ste plek
Spiesgooi – 1ste plek
Gewigstoor – 2de plek

S o/13

Hanru Begeman
Diskus – 1ste plek
Spiesgooi – 1ste plek
Gewigstoot – 1ste plek

OEFENDAE EN TYE PER ITEM

MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
ITEM
13:00
13:35
14:05
14:35
15:05
15:35
16:05
Naellope
Junior
Junior
Almal
-
-
-
-
Hekkies
-
-
-
Almal
-
-
-
Hoogspring
-
-
-
o/10
o/11
o/12
o/13
Verspring
-
-
-
o/11
o/12
o/13
o/10
Gewigstoot
-
-
o/10
o/12
o/13
o/11
-
Spiesgooi
-
-
-
-
-
o/13
o/12
Diskus
-
-
-
-
-
o/13
o/12
Stap
-
-
Almal
-
-
-
-

OEFENDAE EN TYE PER ITEM

MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
ITEM
13:00
13:35
14:05
14:35
15:05
15:35
16:05
Naellope
Junior
Junior
Almal
-
-
-
-
Hekkies
-
-
-
Almal
-
-
-
Hoogspring
-
-
-
o/10
o/11
o/12
o/13
Verspring
-
-
-
o/11
o/12
o/13
o/10
Gewigstoot
-
-
o/10
o/12
o/13
o/11
-
Spiesgooi
-
-
-
-
-
o/13
o/12
Diskus
-
-
-
-
-
o/13
o/12
Stap
-
-
Almal
-
-
-
-

OEFENDAE EN TYE PER ITEM

MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG

NAELLOPE

13:00 | Junior
13:35 | Junior
14:05 | Almal

HEKKIES

14:35 | Almal

HOOGSPRING

14:35 | o/10
15:05 | o/11
15:35 | o/12
16:05 | o/13

VERSPRING

14:35 | o/11
15:05 | o/12
15:35 | o/13
16:05 | o/10

GEWIGSTOOT

14:05 | o/10
14:35 | o/12
15:05 | o/13
15:35 | o/11

SPIESGOOI

15:35 | o/13
16:05 | o/12

DISKUS

15:35 | o/13
16:05 | o/12

STAP

14:05 | Almal

Aanwysings

Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724

Kontak Ons

Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za

Volg Ons

Stuur Boodskap

    Aanwysings

    Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724