- LAERSKOOL HORISON -

HOKKIE EN MINI-HOKKIE

Laerskool Horison bied ons dogters geleentheid om aan hokkie deel te neem vanaf ‘n baie vroeë ouderdom om sodoende vaardighede te ontwikkel en ‘n liefde vir die sport te kweek.

Hokkie word aangebied vanaf Graad R tot Graad 7 en bestaan uit Mini-Hokkie en Senior Hokkie.

  • 6 Hokkiespanne o/10 tot o/13
  • 12 Mini-Hokkiespanne o/6 tot o/9

Mini-Hokkie fokus meestal op vaardigheid, pret en massa deelname. Ons Mini-Hokkie spanne neem deel aan mini-hokkietoernooie asook vriendskaplike wedstryde.

Senior Spanne word word ingeskryf in `n liga waar hulle teen ander spanne meeding. Jaarlikse hokkieklinieke word aangebied om spelers verder te ontwikkel. Laerskool Horison kan spog met verskeie leerders wat ons jaarliks verteenwoordig in die streekspanne en sommige van hulle is ook in provinsiale spanne opgeneem. Ons spanne presteer ook goed en is liga- en streekswenners.

Daar is geen perke nie, net dié van jou eie verstand. As jy dit voel, soek dit. En as jy daarna soek, doen dit met al die passie!

Luciana Aymar - Professionele Hokkie Speler

FOTO GALLERY

FOTO GALLERY

FOTO GALLERY

- PRESTASIES -

NUUTSTE WEDSTRYDE | BYEENKOMSTE

Hou hierdie spasie dop! Die nuutste tellings en inligting sal hier verskyn nadat wedstryde | byeenkomste plaasgevind het.

GROEP
WEDSTRYD
HORIES TELLING
OPPONENT TELLING
o/6
XX Maand 2022
-
-
o/7
XX Maand 2022
-
-
o/8
XX Maand 2022
-
-
o/9
XX Maand 2022
-
-
o/10
XX Maand 2022
-
-
o/11
XX Maand 2022
-
-
o/12
XX Maand 2022
-
-
o/13

Hories Telling
Opponent Telling

o/7

XX Maand 2022
Hories Telling
Opponent Telling

o/8

XX Maand 2022
Hories Telling
Opponent Telling

o/9

XX Maand 2022
Hories Telling
Opponent Telling

o/10

XX Maand 2022
Hories Telling
Opponent Telling

o/11

XX Maand 2022
Hories Telling
Opponent Telling

o/12

XX Maand 2022
Hories Telling
Opponent Telling

o/13

XX Maand 2022
Hories Telling
Opponent Telling

OEFENDAE EN TYE

MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
TYD
MAANDAG
DINSDAG
DONDERDAG
13:10 - 14:00
-
o/6
o/6
13:15 - 14:15
-
o/7 en o/8
o/7 en o/8
14:00 - 15:00
-
o/9
o/9
14:05 - 15:35
o/10 tot o/13
o/10 tot o/13
o/10 tot o/13

OEFENDAE EN TYE

MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
TYD
MAANDAG
DINSDAG
DONDERDAG
13:10 - 14:00
-
o/6
o/6
13:15 - 14:15
-
o/7 en o/8
o/7 en o/8
14:00 - 15:00
-
o/9
o/9
14:05 - 15:35
o/10 tot o/13
o/10 tot o/13
o/10 tot o/13

OEFENDAE EN TYE

MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG

o/6

13:10 – 14:00 Dinsdag
13:10 – 14:00 Donderdag

o/7 en o/8

13:15 – 14:15 Dinsdag
13:15 – 14:15 Donderdag

o/9

14:00 – 15:00 Dinsdag
14:00 – 15:00 Donderdag

o/10 tot o/13

14:05 – 15:35 Maandag
14:05 – 15:35 Dinsdag
14:05 – 15:35 Donderdag

Aanwysings

Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724

Kontak Ons

Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za

Volg Ons

Stuur Boodskap

    Aanwysings

    Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724