- Laerskool Horison -

prestasies en brokkies nuus

Laerskool Horison bied ruim geleentheid vir elke kind om sy/haar volle potensiaal te bereik en die toekennings berus op die erkenning van die prestasies gelewer, gemeet aan norme wat deur die beheerliggaam saamgestel word. Die opvoedkundige waarde van prestasies op alle gebiede word nie onderskat nie en word derhalwe ingesluit by die erkenningsnorme. Hierdie toekennings word jaarliks hersien, ten einde te verseker dat die toekennings tred sal hou met die veranderende onderwysmillieu.

Toekennings vir prestasie binne skoolverband word tydens prysuitdelings oorhandig, terwyl prestasies buite skoolverband, tydens saalopeninge oorhandig word. Ouers moet bewyse van prestasies skriftelik indien by die skool.

Prestasies op klubvlak word nie in aanmerking geneem vir skooltoekennings nie.

Toekennings wat leerlinge ontvang by klubs, word wel tydens saalopeninge aan kinders oorhandig.

ONS GEE GRAAG ERKENING VIR
  • Skoolbesoek
  • Akademie
  • Sport
  • Kultuur
  • Leierskap
  • Presteerders van die week (saal)
  • Presteerders buite skoolverband (saal)
  • Top 10 Kwartaalliks
TIPE TOEKENNING VIR PRESTEERDERS VANAF GR. R
  • Sertifikate / Arendtoekenning Gr. R-3
  • Boekpryse vir Afr, Eng en Wisk Gr. 4-6
  • Balkiesisteem | Metaal en Lapbalkies
  • Medaljes
  • Trofeë

NUUSSTUKKIE 1

WAT IS IN DIE KRAT No. 1

3 Februarie 2022

Ons kwartaallikse raaikompetisie “WAT IS IN DIE KRAT” se leidraad. Jou kind skryf by die skool in en daar is geen inskrywingsfooi nie. Inskrywingsvormpies is beskikbaar by die skool. Die sluitingsdatum vir die eerste kwartaal is Vrydag 25 Februarie 2022. Die wenner sal Dinsdag 8 Maart 2022 aangekondig word!

Leidraad

NUUSSTUKKIE 2

GELUK AAN 2021 SE GRAAD 7’s

3 Februarie 2022

Ons is baie trots op ons Graad 7-leerders van 2021. Hulle spog met ‘n 100% slaagsyfer. Twee van die Graad7-leerders, Wilma Laban en A.J. de Beer, het ook in 2021 deurgedring na die finale rondte van die Gauteng Wiskunde-olimpiade. Tydens die prysuitdeling het Wilma ook met die louere weggestap en is aangewys as die Dux-leerder met ‘n gemiddelde persentasie van 92%.

Berig

NUUSSTUKKIE 3

Valentynspiekniek

2 Februarie 2022

Liefde is in die lug! 💕 Al ons Horie-leerders word uitgenooi om die 11de Februarie (Vrydag) ‘n piekniekmandjie en ‘n kombers te pak sodat hulle tydens pouse ‘n piekniek kan hou. Hulle mag rooi | wit | pienk | swart aantrek en die dogters se hare mag losgedra word. Om deel te kan neem aan hierdie geleentheid vra ons elke leerder om R5 te betaal. 🧡🦅

Uitnodiging

NUUSSTUKKIE 4

AKADEMIESE TOP 10

24 Augustus 2021

Baie geluk aan al die Hories wat die Akademiese Top 10 vir kwartaal 2 gehaal het. Baie dankie vir julle harde werk.

Ons is baie trots op julle.

Leerders op die foto’s is in volgorde van nr. 1 links voor tot nr. 10 regs agter.

Aanwysings

Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724

Kontak Ons

Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za

Volg Ons

Stuur Boodskap

    Aanwysings

    Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724