- LAERSKOOL HORISON -

RUGBY EN TAU - RUGBY

Die afrigterskorps van Laerskool Horison glo dat rugby ‘n sportsoort is wat positiewe energie by leerders ontwikkel en terselfdertyd hulle emosioneel en fisies sterk maak. Rugby is ʼn sport waar seuns van respek, spanwerk, karakterbou, konsentrasie, kompetisie en genot kan leer. Ons streef daarna om die seuns maksimaal betrokke te kry en geleentheid te bied om met die bal te speel en om sy individuele vaardighede te ontwikkel.

  • Eerstespan
  • Tweedespan
  • o/8 tot o/11 - Rugbyspanne
  • ± 6 Tau - Rugbyspanne o/6 tot o/7

Tau – Rugby

Ons bied Tau – Rugby vir o/6 en o/7 leerders aan. Die fokus hier is om ‘n liefde vir die spel te ontwikkel en gaan oor massadeelname. Wedstryde word hoofsaaklik op Saterdae gespeel. Seuns trek ‘n swart rugbybroek met die skool se rugbytrui aan. Ons registreer ten minste twee tot drie spanne per ouderom.

Wedstryde

Die o/6 en o/7 Tau – spanne speel ongeveer 12 wedstryde per seisoen.

Rugby

Laerskool Horison het jaarlikse verteenwoordiging in die streekspanne.Juniorspanne neem deel aan oefenkampe en toernooie, terwyl Seniorspanne gereelde toere onderneem. Spanne is op ʼn gereelde basis liga – of – naaswenners.

Wedstryde

Rugbywedstryde vind in die week plaas op Dinsdae of Donderdae afhangende van die betrokke skole se kalender. Die Superreeks-finale vind wel plaas op ʼn Saterdag.

Die verskil tussen goed en wonderlik is om soggens op te staan ​​na ‘n slegte dag en positief te wees oor ‘n nuwe begin.

Frans Steyn - Professionele Rugby Speler

FOTO GALLERY

FOTO GALLERY

FOTO GALLERY

- PRESTASIES -

NUUTSTE WEDSTRYDE | BYEENKOMSTE

Hier is ons wedstryd resultate teen King Edward wat op 26 April 2022 plaasgevind het. Baie geluk aan al die spanne wat so mooi gespeel het!

GROEP
WEDSTRYD
HORISON
GEWEN | VERLOOR TEEN
KING EDWARD
o/9
26 April 2022
10
VERLOOR
36
o/10
26 April 2022
25
GEWEN
0
o/11
26 April 2022
22
VERLOOR
24
Tweedespan
26 April 2022
12
GEWEN
0
Eerstespan
26 April 2022
20
GEWEN
19

Hier is ons wedstryd resultate teen Unika wat op 19 April 2022 plaasgevind het.

GROEP
WEDSTRYD
HORISON
GEWEN | VERLOOR TEEN
UNIKA
o/8
19 April 2022
30
GEWEN
15
o/9
19 April 2022
0
VERLOOR
45
o/10
19 April 2022
12
GEWEN
10
o/11
19 April 2022
20
GEWEN
17
Tweedespan
19 April 2022
35
GEWEN
5
Eerstespan
19 April 2022
21

24 April 2022
Horison – 10
VERLOOR TEEN
King Edward – 36

o/10

26 April 2022
Horison – 25
GEWEN TEEN
King Edward – 0

o/11

26 April 2022
Horison – 22
VERLOOR TEEN
King Edward – 24

Tweedespan

26 April 2022
Horison – 12
GEWEN TEEN
King Edward – 0

Eerstespan

26 April 2022
Horison – 20
GEWEN TEEN
King Edward – 19

Hier is ons wedstryd resultate teen Unika wat op 19 April 2022 plaasgevind het.

o/8

19 April 2022
Horison – 30
GEWEN TEEN
Unika  – 15

o/9

19 April 2022
Horison – 0
VERLOOR TEEN
Unika – 45

o/10

19 April 2022
Horison – 12
GEWEN TEEN
Unika – 10

o/11

19 April 2022
Horison – 20
GEWEN TEEN
Unika – 17

Tweedespan

19 April 2022
Horison – 35
GEWEN TEEN
Unika – 5

Eerstespan

19 April 2022
Horison – 21
VERLOOR TEEN
Unika – 35

OEFENDAE EN TYE

MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
TYD
MAANDAG
DINSDAG
DONDERDAG
17:00 - 18:00 | A-Veld
-
o/6
o/6
17:00 - 18:00 | B-Veld
-
o/7
o/7
13:10 - 14:10 | B-Veld
o/8
o/8
o/8
13:30 - 1:500 | A-Veld
o/9
o/9
o/9
14:10 - 15:40 | B-Veld
o/10 en o/11
o/10 en o/11
o/10 en o/11
14:10 - 15:40 | A-Veld
Tweedespan
Tweedespan
Tweedespan
14:10 - 16:10 | A-Veld
Eerstespan
Eerstespan
Eerstespan

OEFENDAE EN TYE

MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
TYD
MAANDAG
DINSDAG
DONDERDAG
17:00 - 18:00 | A-Veld
-
o/6
o/6
17:00 - 18:00 | B-Veld
-
o/7
o/7
13:10 - 14:10 | B-Veld
o/8
o/8
o/8
13:30 - 15:00 | A-Veld
o/9
o/9
o/9
14:10 - 15:40 | B-Veld
o/10 en o/11
o/10 en o/11
o/10 en o/11
14:10 - 15:40 | A-Veld
Tweedespan
Tweedespan
Tweedespan
14:10 - 16:10 | A-Veld
Eerstepan
Eerstespan
Eerstespan

OEFENDAE EN TYE

MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG

o/6 | A-Veld

17:00 – 18:00 Dinsdag
17:00 – 18:00 Donderdag

o/7 | B-Veld

17:00 – 18:00 Dinsdag
17:00 – 18:00 Donderdag

o/8 | B-Veld

13:10 – 14:10 Maandag
13:10 – 14:10 Dinsdag
13:10 – 14:10 Donderdag

o/9 | A-Veld

13:30 – 15:00 Maandag
13:30 – 15:00 Dinsdag
13:30 – 15:00 Donderdag

o/10 en o/11 |
B-Veld

14:10 – 15:40 Maandag
14:10 – 15:40 Dinsdag
14:10 – 15:40 Donderdag

Tweedespan |
A-Veld

14:10 – 15:40 Maandag
14:10 – 15:40 Dinsdag
14:10 – 15:40 Donderdag

Eerstespan | A-Veld

14:10 – 16:10 – Maandag
14:10 – 16:10 – Dinsdag
14:10 – 16:10 – Donderdag

Aanwysings

Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724

Kontak Ons

Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za

Volg Ons

Stuur Boodskap

    Aanwysings

    Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724