- Laerskool Horison -

OMSENDBRIEWE

Kommunikasie tussen Laerskool Horison en ons ouers is van kritieke belang om te verseker dat almal ‘n duidelike begrip het van wat aangaan by die skool en wat gedoen moet word. Dit is belangrik dat ouers ingesluit en betrokke voel by die skool. Hier is ons 4 nuutse omsendbriewe sodat u as ouer altyd op hoogte is en bly met wat by die skool gebeur. Vir enige briewe wat u dalk gemis het of enige ander inligting kontak ons gerus by hoof@horison.co.za of 011 763 5617 | 011 763 5618

- Laerskool Horison -

OMSENDBRIEWE

Kommunikasie tussen Laerskool Horison en ons ouers is van kritieke belang om te verseker dat almal ‘n duidelike begrip het van wat aangaan by die skool en wat gedoen moet word. Dit is belangrik dat ouers ingesluit en betrokke voel by die skool. Hier is ons 4 nuutse omsendbriewe sodat u as ouer altyd op hoogte is en bly met wat by die skool gebeur. Vir enige briewe wat u dalk gemis het of enige ander inligting kontak ons gerus by hoof@horison.co.za

- Laerskool Horison -

BENODIGHEDE EN INLIGTINGSTUKKE

Ons sien daarna uit om saam te werk in belang van ons leerders. Vind hier die benodighede per graad vir u gerief. Ons sal dit baie waardeer as u kind hierdie items beskikbaar sal hê en dit sal hoog op prys gestel word indien alle items sowel as hulle skooldrag gemerk kan word om probleme te voorkom met verlore goedere. As daar enige onduidelikheid is kan u ons gerus kontak by hoof@horison.co.za of 011 763 5617 | 011 763 5618 en ons sal u graag help.

KLIK HIER om 2025 Graad 1 Benodigdhede dokument te sien. U kan die dokument af laai en stoor.

KLIK HIER om 2025 Graad 7 Benodigdhede dokument te sien. U kan die dokument af laai en stoor.

- Laerskool Horison -

BENODIGHEDE EN INLIGTINGSTUKKE

Ons sien daarna uit om saam te werk in belang van ons leerders. Vind hier die benodighede per graad vir u gerief. Ons sal dit baie waardeer as u kind hierdie items beskikbaar sal hê en dit sal hoog op prys gestel word indien alle items sowel as hulle skooldrag gemerk kan word om probleme te voorkom met verlore goedere. As daar enige onduidelikheid is kan u ons gerus kontak by hoof@horison.co.za of 011 763 5617 | 011 763 5618 en ons sal u graag help.

KLIK HIER om 2025 Graad 1 Benodigdhede dokument te sien. U kan die dokument af laai en stoor.

- Laerskool Horison -

SKOOLFONDS

NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT

IN TERME VAN ATRIKEL 40 VAN DIE SUID AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 SOOS GEWYSIG, HET OUERS ‘N REGSPLIG OM SKOOLFONDS TE BETAAL. DIE WET TREF GEEN ONDERSKEID TUSSEN GETROUDE, GESKEIDE OF ENKELOUERS AAN NIE EN BEIDE OUERS IS GESAMENTLIK EN/OF AFSONDERLIK AANSPREEKLIK VIR DIE BETALING VAN DIE SKOOLFONDS.

Die verpligte skoolfonds vir 2025, soos deur die ouers goedgekeur tydens die ouerbegrotingsvergadering , is vasgestel op R21 260 per leerder per jaar.

Die skoolfonds is vooruit betaalbaar en wel voor of op die eerste skooldag van 2025. Die skool verskaf nie dienste op krediet nie, maar maak wel voorsiening vir die afbetaling van skoolfonds soos uiteengesit in aanhangsel “A”.

Ten einde die fnansiële bestuur van die skool te vergemaklik, word u versoek om van die debietorderstelsel gebruik te maak.

‘n Bedrag van R1 000.00 per leerder, synde ‘n gedeelte van die jaarlikse skoolfonds, as kurrikulêre fooi, is betaalbaar gedurende November 2024 in die skool se rekening. Indien die skoolfonds voor of teen einde Februarie 2025 ten volle vereffen word, sal ‘n korting van 10% (R2 126) toegestaan word en daarna 5% korting voor of teen einde Maart.

‘n Korting van 40% (na betaling van die kurrikulêre fooi) word vir ‘n derde kind in die gesin se skoolfonds toegestaan.

3 BETALINGSOPSIES

OPSIE 1

R1 000.00 as gedeelte van die skoolfonds te betaal in November 2024 en die balans eenmalig in totaal voor einde Februarie 2025 met ‘n aftrekking van R2 126 as korting toegestaan.

OPSIE 2

R1 000.00 as gedeelte van die skoolfonds te betaal in November 2024 en die balans van die skoolfonds in 10 gelyke paaiemente vanaf einde Januarie 2025 tot einde Oktober 2025

OPSIE 3

R1 000.00 as gedeelte van die skoolfonds te betaal in November 2024 en gereelde maandelikse Debietorderbetalings van
R2 026.00 per maand oor 10 maande.

R1 000.00 as gedeelte van die skoolfonds te betaal in November 2024 en gereelde maandelikse Debietorderbetalings van R2 026.00 per maand oor 10 maande.

OPSIE 1

R1 000.00 as gedeelte van die skoolfonds te betaal in November 2024 en die balans eenmalig in totaal voor einde Februarie 2025 met ‘n aftrekking van R2 126 as korting toegestaan.

OPSIE 2

R1 000.00 as gedeelte van die skoolfonds te betaal in November 2024 en die balans van die skoolfonds in 10 gelyke paaiemente vanaf einde Januarie 2025 tot einde Oktober 2025

OPSIE 3

R1 000.00 as gedeelte van die skoolfonds te betaal in November 2024 en gereelde maandelikse Debietorderbetalings van
R2 026.00 per maand oor 10 maande.

BANK BESONDERHEDE

Laerskool Horison
ABSA Horison 632005
Rekeningnommer 404 876 2145
Verwysing: Oudste kind se naam en van

BANK BESONDERHEDE

Laerskool Horison
ABSA Horison 632005
Rekeningnommer 404 876 2145
Verwysing: Oudste kind se naam en van
- Laerskool Horison -

NASKOOL STUDIESENTRUM FOOIE

NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT

FOOIE ONDERHEWIG IS AAN VERANDERING EN KAN AANGEPAS WORD SAAM MET EN IN LYN MET DIE SKOOLFONDS AANPASSING. FOOIE IS BETAALBAAR VOOR OF OP DIE 4de VAN ELKE MAAND.

Fooi vir 2025 is R10 500 per kind. ʼn Inskrywingsfooi van R100.00 per kind is betaalbaar met inskrywing.

Tydens skoolvakansies word ʼn addisionele bedrag van R30.00 per dag gehef (bo en behalwe die gewone maandelikse fooi wat bereken is vir bykomende tyd wat ons tydens vakansies na die kinders omsien).

Die Naskool Studiesentrum het ‘n aparte bankrekening waarin die fooie betaal word en word dus nie saam met skoolfonds in die skool se bankrekening inbetaal nie.

2 BETALINGSOPSIES

- Laerskool Horison -

NASKOOL STUDIESENTRUM FOOIE

NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT

FOOIE ONDERHEWIG IS AAN VERANDERING EN KAN AANGEPAS WORD SAAM MET EN IN LYN MET DIE SKOOLFONDS AANPASSING. FOOIE IS BETAALBAAR VOOR OF OP DIE 4de VAN ELKE MAAND.

Fooi vir 2025 is R10 500.00 per kind. ʼn Inskrywingsfooi van R100.00 per kind is betaalbaar met inskrywing.

Tydens skoolvakansies word ʼn addisionele bedrag van R30.00 per dag gehef (bo en behalwe die gewone maandelikse fooi wat bereken is vir bykomende tyd wat ons tydens vakansies na die kinders omsien).

Die Naskool Studiesentrum het ‘n aparte bankrekening waarin die fooie betaal word en word dus nie saam met skoolfonds in die skool se bankrekening inbetaal nie.

2 BETALINGSOPSIES

OPSIE 1

R875.00 per maand vir 12 maande – Januarie tot Desember

OPSIE 2

Kry 10% afslag vir jaar vooruit betaal – R9 450

Horison Verrykingssentrum
FNB Constantiakloof 250 655
Rekeningnommer 623 4955 6780
Verwysing: Oudste kind se naam en van

BANK BESONDERHEDE

Horison Verrykingssentrum
FNB Constantiakloof 250 655
Rekeningnommer 623 4955 6780
Verwysing: Oudste kind se naam en van
- Laerskool Horison -

SNOEPWINKEL

Die Snoepwinkel verkoop verskeie produkte bv. gesondheidsprodukte, koedranke, slaaie, lekkergoed ens.

SO WERK DIT

Die snoepie is daagliks oop van 07:00 tot 16:00 en werk op ‘n bestellings rëeling wat voorkom dat leerders nie met onnodige kontant rond loop nie. Soos wat die bestellings ontvang word by die Snoepie word die kos vars voorberei vir pouse. Die snoepie beskik oor ‘n kaartfasaliteit.

HIER IS DIE REËLINGS VIR BESTELLINGS
  • Die leerder plaas hul bestelling soggens voor skool by die snoepie.
  • Die leerder betaal vir hul bestelling wat geplaas is.
  • Die leerder ontvang 'n betalings strokie vir hul bestelling.
  • Die leerder handig hul strokie in wanneer dit pouse is en ontvang hul kos.
SNOEPIE TYDENS GELEENTHEDE

Tydens sportgeleenthede en buitemuurse aktiwiteite word aanpassings gemaak ten opsigte van tye en sal dan later oopbly indien nodig. ‘n Kaartmasjien sal ook beskikbaar wees tydens groot geleenthede.

SPYSKAART
- Laerskool Horison -

SNOEPWINKEL

Die Snoepwinkel verkoop verskeie produkte bv. gesondheidsprodukte, koedranke, slaaie, lekkergoed ens.

SO WERK DIT

Die snoepie is daagliks oop van 07:00 tot 16:00 en werk op ‘n bestellings rëeling wat voorkom dat leerders nie met onnodige kontant rond loop nie.

Soos wat die bestellings ontvang word by die Snoepie word die kos vars voorberei vir pouse.

Die snoepie beskik oor ‘n kaartfasaliteit.

HIER IS DIE REËLINGS VIR BESTELLINGS
  • Die leerder plaas hul bestelling soggens voor skool by die snoepie.
  • Die leerder betaal vir hul bestelling wat geplaas is.
  • Die leerder ontvang 'n betalings strokie vir hul bestelling.
  • Die leerder handig hul strokie in wanneer dit pouse is en ontvang hul kos.
SNOEPIE TYDENS GELEENTHEDE

Tydens sportgeleenthede en buitemuurse aktiwiteite word aanpassings gemaak ten opsigte van tye en sal dan later oopbly indien nodig. ‘n Kaartmasjien sal ook beskikbaar wees tydens groot geleenthede.

SPYSKAART

Aanwysings

Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724

Kontak Ons

Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za

Volg Ons

Stuur Boodskap

    Aanwysings

    Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724