Leerling Registrasies
Laerskool Horison is ‘n Afrikaansmedium skool en alle leerders wat aan die volgende vereistes voldoen, is welkom om hier aansoek tot registrasie te doen:
• Leerders en hulle ouers moet Afrikaans as medium van onderrig aanvaar en moet taalvaardig genoeg wees om in Afrikaans onderrig te word.
• Leerders en hulle ouers moet die skool se dissiplinêre beleid ondersteun en uitvoer.
• Leerders en ouers moet die skool se visie, missie asook waardesisteem ondersteun.
Laerskool Horison is ‘n verpligte skoolfondsbetalende skool.
- LAERSKOOL HORISON -
GR. 1-7 REGISTRASIE | TOELATINGSVORM 2025

Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724
Kontak Ons
Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za
Volg Ons
Stuur Boodskap
Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724