- LAERSKOOL HORISON -
HOKKIE EN MINI-HOKKIE
Laerskool Horison bied ons dogters geleentheid om aan hokkie deel te neem vanaf ‘n baie vroeë ouderdom om sodoende vaardighede te ontwikkel en ‘n liefde vir die sport te kweek.
Hokkie word aangebied vanaf Graad R tot Graad 7 en bestaan uit Mini-Hokkie en Senior Hokkie.
- 6 Hokkiespanne o/10 tot o/13
- 12 Mini-Hokkiespanne o/6 tot o/9
Mini-Hokkie fokus meestal op vaardigheid, pret en massa deelname. Ons Mini-Hokkie spanne neem deel aan mini-hokkietoernooie asook vriendskaplike wedstryde.
Senior Spanne word word ingeskryf in `n liga waar hulle teen ander spanne meeding. Jaarlikse hokkieklinieke word aangebied om spelers verder te ontwikkel. Laerskool Horison kan spog met verskeie leerders wat ons jaarliks verteenwoordig in die streekspanne en sommige van hulle is ook in provinsiale spanne opgeneem. Ons spanne presteer ook goed en is liga- en streekswenners.
Daar is geen perke nie, net dié van jou eie verstand. As jy dit voel, soek dit. En as jy daarna soek, doen dit met al die passie!
Luciana Aymar - Professionele Hokkie Speler

OEFENDAE EN TYE
MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
OEFENDAE EN TYE
MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
OEFENDAE EN TYE
MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
o/6
13:10 – 14:00 Dinsdag
13:10 – 14:00 Donderdag
o/7 en o/8
13:15 – 14:15 Dinsdag
13:15 – 14:15 Donderdag
o/9
14:00 – 15:00 Dinsdag
14:00 – 15:00 Donderdag
o/10 tot o/13
14:05 – 15:35 Maandag
14:05 – 15:35 Dinsdag
14:05 – 15:35 Donderdag
Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724
Kontak Ons
Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za
Volg Ons
Stuur Boodskap
Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724