- HARTLIK WELKOM -
BOODSKAP VAN DIE HOOF
‘n Woord van hartlike welkom aan elke ouer by Laerskool Horison. ‘n Spesiale welkom aan alle nuwe ouers. Dit is ons wens dat Laerskool Horison voortdurend aan u (asook die gevestigde ouers) se hoogste verwagtinge sal voldoen en dat u ook met genoegdoening sal deel in ons skool se aktiwiteite.
Laerskool Horison is ‘n waardegedrewe skool en ons probeer die volgende 7 waardes by ons leerders vestig: Respek, Betroubaarheid, Verantwoordelikheid, Omgee, Eerlikheid, Regverdigheid en Trots. Om dit reg te kry het ons die inkoop van al die onderwysers, ouers en leerders nodig en daarom laat ons alle graad 1 leerders en hulle ouers op hulle eerste skooldag deur ons waardetuin stap om hierdie 7 waardes simbolies aan te neem. Tydens saalperiodes op ‘n Maandag help ons besoekende predikante om die waardes vas te lê by ons leerders. Ons gee ook erkenning deur middel van boekmerke, sertifikate en vlerkies om leerders aan te moedig om ons waardes aan te neem. Aan die einde van graad 7 stap die graad 7 leerders dan uit deur die waardetuin en ons hoop hierdie waardes is dan gevestig by al hierdie leerders.
By Laerskool Horison prioritiseer ons die akademie en daarom is ons trots op die volgende oud leerders se matriek uitslae van 2024 se klas:
Isabella Chaplin | 7 onderskeidings | Hoërskool Florida,
André Herbst | 7 onderskeidings | Hoërskool Noordheuwel,
Stefan Lottering | 6 onderskeidings | Helpmekaar Kollege,
Paul Smith | 5 onderskeidings | Hoërskool Florida,
Reece Koen | 5 onderskeidings | Hoërskool Florida,
Carla de Beer | 4 onderskeidings | Hoërskool Noordheuwel,
Megan McMahon | 4 onderskeidings | Hoërskool Florida.
Baie geluk aan hierdie leerders en al die ander oud Hories wat mooi presteer het by verskillende Hoërskole.
Ons glo ook in balans en daarom gee ons baie aandag aan sport, kultuur en ook die ontwikkeling van leierskap.
Andries Zanoli en Suné Coetzee word in 2024 opgeneem in die Gauteng Atletiekspan vir deelname aan die SA-kampioenskappe, waar Suné ‘n silwer medalje verower vir spiesgooi dogters o/13. Ons eerste rugbyspan vorder tot in die Goue Leeus halfeindstryd.
Ons o/13 netbalspan kwalifiseer vir die Gauteng finales. Ons o/13 hokkiespan wen hulle liga distrik en Suid-Gauteng. Hulle kwalifiseer so vir die Noordelike bonde se “Best of Best” toernooi waar hulle vyfde eindig. Verskeie van ons sportseuns en –dogters word opgeneem in provinsiale, distrik en streekspanne. Vir ‘n kleiner skool presteer ons baie goed in sport.
Laerskool Horison neem saam met elf ander skole aan die Superreeks deel waar ons in verskillende sport en kultuuraktiwiteite teen mekaar meeding. Laerskool Horison bied die Superreeks redenaars aan te voorbereiding van die ATKV redenaarskompetisie. Ons seniorkoor word deur Mnr. Janus Venter, ‘n buite persoon, begelei. Ons het ook ‘n juniorkoor wat graad R leerders insluit.
Ons sien baie uit na 2025 en as ons kan verbeter op 2024 se prestasies sal dit ‘n baie mooi jaar wees.
SIT JOU GLIMLAG LANGS MYNE!
Horison groete
Mnr. GF van der Walt

- Laerskool Horison -
Skoolbestuur

Mnr. Deon van der Walt
Hoof

Mnr. Evan Coetzee
Sekretaresse

Me. Anna Biggs
Departementshoof Intersenfase

Me. Cynthia Meyer
Kleuterskoolhoof | Graad RH

Me. Lelanie van Dyk
Departementshoof Grondslagfase
- B E H E E R L I G G A A M -
ONDERWYSER
VERTEENWOORDIGERS

Mnr. Deon van der Walt
Hoof
Ex Officio

Mnr. Evan Coetzee
Adjunkhoof
Geboue | Sport

Me. Anna Biggs
Departementshoof Intersenfase

Me. Lelanie van Dyk
Departementshoof Grondslagfase
- B E H E E R L I G G A A M -
OUER
VERTEENWOORDIGERS

Mnr. Louis Fourie
Voorsitter, IT, Sekuriteit, Na-skool Sentrum

Mnr. Innus Liebenberg
Ondervoorsitter, Grond en Geboue

Me. Karien Pretorius
Tesourier, Klerasie

Me. Monique Brink
Bemarking, Klerasie
- B E H E E R L I G G A A M -
Ondersteuningspersoneel

Me. Christina Nell
Sekretaresse
- B E H E E R L I G G A A M -
Gekoöpteerde lede

Me. Cynthia Meyer
Kleuterskoolhoof | Graad RH

Me. Lelanie van Dyk
Departementshoof Grondslagfase
- O N D E R W Y S E R S -
Kleuterskool

Me. Cynthia Meyer
Kleuterskoolhoof | Graad RH

Me. Joané Dreyer
Graad RO

Me. Felicity Erasmus
Graad RI

Me. Kayla Schonken
Graad RR

Me. Sanet Dippenaar
Graad RR

Me. Kirsten Schonken
Graad RRR

Me. Nomsa Mashaba
Kleuterskool Assistent
- O N D E R W Y S E R S -
Graad 1

Me. Kayleigh Kitching
Graad 1H

Me. Chantelle van der Walt
Graad 1O

Me. Toeks Mans
Graad 1R

Me. Temieke Lindes
Assistent
- O N D E R W Y S E R S -
Graad 2

Me. Michelle Jansen van Vuuren
Graad 2H

Me. Lelanie van Dyk
Graad 2O | Departementshoof Grondslagfase

Me. Doret van Zyl
Graad 2R

Me. Xanthé Erasmus
Assistent
- O N D E R W Y S E R S -
Graad 3

Me. Mariska Kruger
Graad 3H

Me. Bernice Coetzer
Graad 3O

Me. Joanell Vermaak
Graad 3R
- O N D E R W Y S E R S -
Graad 4

Me. Quinette Spangenberg
Graad 4H

Me. Yolandi Meintjes
Graad 4O

Me. Adéle van der Riet
Graad 4R
- O N D E R W Y S E R S -
Graad 5

Mnr. Steven van der Merwe
Graad 5H

Mnr. Corné Kroukamp
Graad 5O

Me. Marizka du Toit
Graad 5R
- O N D E R W Y S E R S -
Graad 6

Me. Maria-Lise Pieters
Graad 6H

Me. Anri Vermaas
Graad 6O

Mnr. Gerhard van Staden
Graad 6R
- O N D E R W Y S E R S -
Graad 7

Me. Emsé Koffeman
Graad 7H

Me. Heide de Beer
Graad 7O

Mnr. R Janse van Rensburg
Graad 7R
- O N D E R W Y S E R S -
SPO

Me. Adela Theron
SPO Klas

Mnr. Aidan Jansen
SPO Assistent
- LAERSKOOL HORISON -
KLEUTERSKOOL
NASKOOLSENTRUM

Me. Monique Van Wyk
Hoof

Me. Dudu Nene
Assistent
- LAERSKOOL HORISON -
ADMIN PERSONEEL

Me. Nandi Friedrich

Me. Bernette Augustyn

Me. Christina Nell

Me. Hester Barnard

Me. Amanda Wentzel
- LAERSKOOL HORISON -
ANDER PERSONEEL

Me. Anri Vermaas
Zoeloe Gr. 1-6 en LO Gr. R-3

Me. Temieke Lindes
Robotika Gr. R-7

Me. Nelie Kok
LO Gr. 4-7

Me. Felicity Erasmus
Mediasentrum

Mnr. Ruan Sutherland
Student

Mnr. Thezald Tiedt
Student
- LAERSKOOL HORISON -
SNOEPIE

Me. Gerda de Bruin

Mnr. Alfred Mazwi Nkomo

Me. Rosemary Bhebhe
- LAERSKOOL HORISON -
ALGEMENE ASSISTENTE

Mnr. Thabo Lemao
GDO

Mnr. Sizwe Ngani

Me. Sanah Saku
GDO

Mnr. Rapule Khumalo

Mnr. Johannes Phakalane

Me. Nordica Gaborone

Mnr. Andries Mathe
- LAERSKOOL HORISON -
SEKURITEIT

Mnr. Bright Chaima

Mnr. Rashoni Jailosi
Rikus en Ronel Schutte
Ons het ‘n skool gesoek met Christelike waardes, wat klein genoeg sou wees sodat daar steeds individuele aandag aan my kinders gegee kan word en waar mens die liefde tussen maats en onderwysers kon sien. Laerskool Horison het sover in al ons behoeftes voorsien en ons is nie ‘n dag spyt oor ons keuse nie.Anya Haarhof
Laerskool Horison is ‘n skool waar elke leerder hom of haarself ten volle kan uitleef. Ryk in geskiedenis maar vooruitstrewend in denke en wyse. ‘n Balans tussen akademie, sport en kultuur word nagestreef en puik prestasies gelewer. Beslis ‘n “eerste-keuse-skool”!Blanche Van Hoogdalem
My dogters is in Laerskool Horison, en ek vind hulle floreer en groei daagliks met hulle kennis. Laerskool Horison se waardes en goeie onderrig is van top gehalte. Dit is beslis ‘n skool waar kinders uitblink!Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724
Kontak Ons
Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za
Volg Ons
Stuur Boodskap
Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724