- LAERSKOOL HORISON -
KRIEKET EN MINI-KRIEKET
Ons neem in die Julievakansie met ons o/11- en Eerste-spanne deel aan die Superreeks wat by Jubaweni plaasvind. Dit dien as uitstekende voorbereiding vir die liga wat in die derde kwartaal plaasvind. Laerskool Horison speel in die Superliga krieket. Ons speel hardebalkrieket van o/8 – vlak en o/6 – en o/7 – leerders neem deel aan Mini-krieket. Ons bied ‘n 0/11 aandreeks ook aan.
- o/8 tot Eerstespan
- o/6 tot o/7 Mini-Krieketspanne
MINI-KRIEKET
Mini-krieket is die eerste voorsmaak van krieket vir al die aspirante jong seuns. Die 0/6 – en 0/7 – seuns geniet die spel en leer om as ‘n span saam te werk. Hulle leer die basiese vaardighede van krieket soos boul-, kolf- en veldwerk.
Kleredrag
MBK-klere, lang wit kouse en drafskoene
Wedstryde
4 x Woensdae | Weg en tuis
1 x Saterdag | KFC-Toernooi
KRIEKET
Senior – Krieketspanne soos die Eerstespan neem ook deel aan ‘n aandreeks. Laerskool Horison bied ook ‘n o/8 Krieket aandreeks aan. Daar is krieketklinieke regdeur die jaar waar talentvolle spelers die geleentheid kry om verder te ontwikkel.
Kleredrag
Wit langbroek met spesiale wit kriekethemp en skool – krieketpet.
Ek wil hê jy moet saans gaan slaap en weet wanneer jy môre teen Suid-Afrika speel, moet jy my in die gesig staar.
Dale Steyn - Professionele Krieketspeler

OEFENDAE EN TYE
MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
OEFENDAE EN TYE
MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
OEFENDAE EN TYE
MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
o/6 en o/7
13:10 – 14:00 Dinsdag
13:10 – 14:00 Donderdag
o/8 tot 1ste Span
14:15 – 15:30 Maandag
14:15 – 15:30 Dinsdag
14:15 – 15:30 Donderdag
Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724
Kontak Ons
Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za
Volg Ons
Stuur Boodskap
Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724