- LAERSKOOL HORISON -
KULTUUR
Kuns-en-Kultuur Integrasie in skole help leerders met die ontwikkeling van motoriese | taal | sosiale vaardighede, besluitneming, risikoneming en vindingrykheid. Visuele kunste leer leerders van kleur, uitleg, perspektief en balans. Dit verbind leerders met hul eie kultuur sowel as met die ander kulture van die wêreld.
Om in ‘n koor te sing verskaf ‘n gevoel van ware behoort en moedig betrokkenheid aan ‘n Blyspel is ‘n belangrike manier om kreatiwiteit en probleemoplossing te stimuleer. Dit kan leerders ‘n uitlaatklep bied vir emosies, gedagtes en drome wat hulle andersins nie moontlik sou hê om uit te druk nie. Redenaars bevorder en ontwikkel praatvaardighede en selfvertroue om voor ‘n gehoor op te tree.

DIE VOLGENDE AKTIWITEITE WORD AANGEBIED BY LAERSKOOL HORISON
JUNIORKOOR
Die Juniorkoor van Laerskool Horison is die Hartewenkoor van die skool. Talentvolle leerders vanaf Gr.R tot en met Gr.3 het die voorreg om lede van die koor te wees.
Optredes word gehou by ouetehuise | kerkdienste | koorfeeste | kustefeeste | kunswedstryde. Daar is ook deelname aan die Roodepoortse Kunswedstryd en koorfeeste. Gereelde Laerskool Horison wenners word aangewys by Kunswedstryde op wie ons baie trots is. Ons het al optredes saam met verskeie bekende sangers gehad en saam met bekende kunstenaars opgetree o.a. Jac de Priester, Pieter Smith, Andriette Norman, Arno Jordaan, Willem Botha, Izak Davel en Dewald Wasserval.
Die Juniorkoor het gereelde optredes by eredienste van verskillende gemeentes in die skool se omgewing en neem ook deel aan Kersprogramme, Revue en ander feesvieringe. Ons benut geleenthede om by ouetehuise op te tree en koorlede gebruik hul talente om ook daar vreugde by bejaardes te bring. Die huidige begeleier is Me. Elma Niewenhuisen.
TYDPERK Januarie – November
OEFENTYE Woensdae 15:15 – 16:45
PLEK Skoolsaal
SENIORKOOR
Die koor is in 1972 gestig. Die koor was die eerste skoolkoor wat ‘n oorkonde ontvang het van die Burgemeester van Roodepoort en ook die eerste laerskoolkoor wat in Die Staatsteater in Pretoria opgetree het.
Die koor bestaan uit Graad 4-7 leerders en die repertorium bestaan uit een-, twee- en driestemmige koormusiek. Optredes word gehou by kunstefeeste, kerkdienste, koorfeeste, kunswedstryde, o.a. Roodepoortse Afrikaanse Kunswedstryd (RAK). Laerskool Horison het al baie prestasies behaal en was in die finaal “Sing in Harmonie”. Ons het ook al optredes saam met verskeie bekende sangers o.a. Izak Davel, Rina Hugo, Jac de Priester, Pieter Koen en Joe Foster gehad.
Koorkampe word soms gereël. Die koor beywer hom om ‘n hoë koorstandaard te handhaaf, maar ook ‘n genotvolle atmosfeer daar te stel. Die huidige koorleier is Mnr. Janus Venter.
TYDPERK Januarie – Oktober
OEFENTYE Woensdae 15:30 – 17:00
PLEK Skoolsaal
REDENAARS
Ons skool se redenaars bied ‘n platform aan om sprekers te ontwikkel en neem deel aan verskeie kompetisies. ATKV-Deelname vanaf Gr. 1 -7
Interne Redenaarsuitdunne gee aan alle leerders die geleentheid om in graadverband deel te neem. Sê-Jou-Sê Kletsdag is ʼn informele platform vir Gr. 1-3 leerders om hul praatvaardighede te ontwikkel. Kursusse en werkswinkels word vir ouers en leerders aangebied om die skryf van toesprake te bemeester. Deelname aan redenaarsfeeste op uitnodiging. Laerskool Horison organiseer die prestige kompetisie SUPERREEKS. Redenaars bevorder en ontwikkel praatvaardighede en om voor ʼn gehoor op te tree.
OEFENTYE Individuele oefentye op Maandae, Woensdae en Vrydae
KUNSWEDSTRYD
Gr.R tot Gr.7 leerders neem jaarliks deel aan die Roodepoortse Afrikaanse Kunswedstryd (RAK). Dit word jaarliks afgewissel tussen Uitvoerende Kunste soos SANG | DRAMA | VOORDRAG | SPREEKKORE | KREATIEWE KUNS | SKILDER | TEKEN | MODELLEER
Laerskool Horison het in 2015 “Oeboentoe” in die Fairlands NG Kerk opgevoer. Dit was die eerste Musiekblyspel. In September 2017 is “Flenterkoning” opgevoer in Horison Laerskool se saal. In 2019 het ons eie personeel ‘n produksie geskryf, “Horie dis ‘n Storie” en dit is in September 2019 opgevoer.

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND
Klik op die Aktiwiteite Buite Skoolverband knoppie om al die aktiwiteite, kontakpersoon/persone en kontakbesonderhede te sien. Hierdie aktiwiteite word deur privaat persone aangebied en is nie deel van die skool nie. Dit word dus nie in die skoolfooie ingesluit nie. Fooie is direk betaalbaar aan afrigters. Skoolaktiwiteite soos netbal, hokkie, krieket en TAU rugby kry egter voorkeur.
- RUGGA-KIDS
- KLEUTER GIMNASTIEK
- BALLET
- ABACUS WISKUNDE
- JUDO
- MINI-SKAAK
- PLAYBALL
- TOP TENNIS
- MODERNE DANSE
- ZUMBA
- POTTEBAKKERY
- DRAMA
- EKSPERI-MAAT

Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724
Kontak Ons
Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za
Volg Ons
Stuur Boodskap
Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724