- LAERSKOOL HORISON -
RUGBY EN TAU - RUGBY
Die afrigterskorps van Laerskool Horison glo dat rugby ‘n sportsoort is wat positiewe energie by leerders ontwikkel en terselfdertyd hulle emosioneel en fisies sterk maak. Rugby is ʼn sport waar seuns van respek, spanwerk, karakterbou, konsentrasie, kompetisie en genot kan leer. Ons streef daarna om die seuns maksimaal betrokke te kry en geleentheid te bied om met die bal te speel en om sy individuele vaardighede te ontwikkel.
- Eerstespan
- Tweedespan
- o/8 tot o/11 - Rugbyspanne
- ± 6 Tau - Rugbyspanne o/6 tot o/7
Tau – Rugby
Ons bied Tau – Rugby vir o/6 en o/7 leerders aan. Die fokus hier is om ‘n liefde vir die spel te ontwikkel en gaan oor massadeelname. Wedstryde word hoofsaaklik op Saterdae gespeel. Seuns trek ‘n swart rugbybroek met die skool se rugbytrui aan. Ons registreer ten minste twee tot drie spanne per ouderom.
Wedstryde
Die o/6 en o/7 Tau – spanne speel ongeveer 12 wedstryde per seisoen.
Rugby
Laerskool Horison het jaarlikse verteenwoordiging in die streekspanne.Juniorspanne neem deel aan oefenkampe en toernooie, terwyl Seniorspanne gereelde toere onderneem. Spanne is op ʼn gereelde basis liga – of – naaswenners.
Wedstryde
Rugbywedstryde vind in die week plaas op Dinsdae of Donderdae afhangende van die betrokke skole se kalender. Die Superreeks-finale vind wel plaas op ʼn Saterdag.
Die verskil tussen goed en wonderlik is om soggens op te staan na ‘n slegte dag en positief te wees oor ‘n nuwe begin.
Frans Steyn - Professionele Rugby Speler

OEFENDAE EN TYE
MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
OEFENDAE EN TYE
MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
OEFENDAE EN TYE
MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
o/6 | A-Veld
17:00 – 18:00 Dinsdag
17:00 – 18:00 Donderdag
o/7 | B-Veld
17:00 – 18:00 Dinsdag
17:00 – 18:00 Donderdag
o/8 | B-Veld
13:10 – 14:10 Maandag
13:10 – 14:10 Dinsdag
13:10 – 14:10 Donderdag
o/9 | A-Veld
13:30 – 15:00 Maandag
13:30 – 15:00 Dinsdag
13:30 – 15:00 Donderdag
o/10 en o/11 |
B-Veld
14:10 – 15:40 Maandag
14:10 – 15:40 Dinsdag
14:10 – 15:40 Donderdag
Tweedespan |
A-Veld
14:10 – 15:40 Maandag
14:10 – 15:40 Dinsdag
14:10 – 15:40 Donderdag
Eerstespan | A-Veld
14:10 – 16:10 – Maandag
14:10 – 16:10 – Dinsdag
14:10 – 16:10 – Donderdag
Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724
Kontak Ons
Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za
Volg Ons
Stuur Boodskap
Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724