- LAERSKOOL HORISON -

SKAAK

Kinders wat skaak speel leer belangrike vermoëns soos sportmangees, respek, regverdigheid, geduld, leierskap, selfvertroue en ‘n gesonde selfpersepsie verbeter. Daar is bewys dat daar ‘n direkte verband tussen skaak en akademiese prestasie is veral Wiskundige en linguistiese prestasie. Die spel verbeter kognitiewe funksie en intellek by kinders. Skaak help ook om selfbeheersing te verbeter, selfbeeld te ontwikkel, situasiebewustheid, ontleding en beplanning te bevorder en konsentrasie te verbeter.

Laerskool Horison het drie Ligaspanne en Liga’s word op ‘n rondomtalie- basis gespeel in spanverband.

  • o/9 - Graad 1, 2 en 3
  • o/11 - Graad 4 en 5
  • o/13 - Graad 6 en 7

Alle leerders van alle ourderdomme is welkom by die skaakoefeninge Vrydagmiddae om 13h00 tot 14h00 in kamer 40.

Wedstryde

Laerskool Horison neem deel aan Superreeks en ʼn Jaarlikse interhuis skaaktoernooi word gehou en dien as deel van die interne proewe. 2 Jaarlikse skaaktoernooie met ses besoekende skole se top 10 spelers word by Horison gehou. Leerders word na proewe gestuur vir D12 en Gauteng spanne. Liga’s word op ‘n  rondomtalie- basis gespeel in spanverband en vind in kwartaal 3 plaas.

Die hoogste kuns van die skaakspeler lê daarin om nie jou teenstander toe te laat om jou te wys wat hy/sy kan doen nie.

Garry Kasparov - Russiese Skaak Grootmeester

FOTO GALLERY

FOTO GALLERY

FOTO GALLERY

OEFENDAE EN TYE

VRYDAE
TYD
VRYDAG
VRYDAG - PRIVAAT AFRIGTING
13:00 - 14:00
o/9 | o/11 | o/13
-
14:00 - 15:00
-
o/9 | o/11 | o13

OEFENDAE EN TYE

VRYDAE
TYD
VRYDAG
VRYDAG - PRIVAAT AFRIGTING
13:00 - 14:00
o/9 | o/11 | o/13
-
14:00 - 15:00
-
o/9 | o/11 | o13

OEFENDAE EN TYE

VRYDAE

o/9 | o/11 | o/13

13:00 – 14:00 Vrydag

o/9 | o/11 | o/13

14:00 – 15:00 Vrydag – Privaat Afrigting teen kostes

Aanwysings

Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724

Kontak Ons

Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za

Volg Ons

Stuur Boodskap

    Aanwysings

    Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724