- Laerskool Horison -

skoollied

Die essensie van 'n skoollied wek gees op onder kinders en is ook vir hulle 'n trots dat hulle deel uitmaak van 'n instelling waar hulle, hulle koppe hoog kan hou.

Dit is die oorweldigende gevoel van lojaliteit en geloof wat 'n skoollied saamvat.

Oor horison in vrye vlug
Die arend hoog in bloue lug
So hoog en fier in ons gemoed-
Die hoop en krag en lewensmoed
Om uit te styg en trou te bly
Aan volk en land en God gewy.

Die Horisonse laerskool
Met arendsmag as sy simbool
Waar al die kinders jonk en flink-
Word opgelei om uit te blink
Om vasberade en getrou
Ons elk se erfnis uit te bou.

REFREIN
By ons skoolwerk en heel ons lewe
Op die sportveld, in al ons strewe,
Met die harte na Bo gerig –
Bly ons leuse: Wees doelgerig!

BERYMING DEUR: Dr. J.A. de Coning
GETOONSET DEUR: Dr. Rykie Pienaar
BYGEWERK DEUR: Dr. P.G.L. Grobler

Laerskool Horison Skoollied
by Dr. J.A. de Coning
- Laerskool Horison -

skoollied

Die essensie van ‘n skoollied wek gees op onder kinders en is ook vir hulle ‘n trots dat hulle deel uitmaak van ‘n instelling waar hulle, hulle koppe hoog kan hou.

Dit is die oorweldigende gevoel van lojaliteit en geloof wat ‘n skoollied saamvat.

Oor horison in vrye vlug
Die arend hoog in bloue lug
So hoog en fier in ons gemoed-
Die hoop en krag en lewensmoed
Om uit te styg en trou te bly
Aan volk en land en God gewy.

Die Horisonse laerskool
Met arendsmag as sy simbool
Waar al die kinders jonk en flink-
Word opgelei om uit te blink
Om vasberade en getrou
Ons elk se erfnis uit te bou.

REFREIN
By ons skoolwerk en heel ons lewe
Op die sportveld, in al ons strewe,
Met die harte na Bo gerig –
Bly ons leuse: Wees doelgerig!

BERYMING DEUR: Dr. J.A. de Coning
GETOONSET DEUR: Dr. Rykie Pienaar
BYGEWERK DEUR: Dr. P.G.L. Grobler

Laerskool Horison Skoollied
by Dr. J.A. de Coning
- Laerskool Horison -

skoollied

Die essensie van 'n skoollied wek gees op onder kinders en is ook vir hulle 'n trots dat hulle deel uitmaak van 'n instelling waar hulle, hulle koppe hoog kan hou.

Dit is die oorweldigende gevoel van lojaliteit en geloof wat 'n skoollied saamvat.

Oor horison in vrye vlug
Die arend hoog in bloue lug
So hoog en fier in ons gemoed-
Die hoop en krag en lewensmoed
Om uit te styg en trou te bly
Aan volk en land en God gewy.

Die Horisonse laerskool
Met arendsmag as sy simbool
Waar al die kinders jonk en flink-
Word opgelei om uit te blink
Om vasberade en getrou
Ons elk se erfnis uit te bou.

REFREIN
By ons skoolwerk en heel ons lewe
Op die sportveld, in al ons strewe,
Met die harte na Bo gerig –
Bly ons leuse: Wees doelgerig!

BERYMING DEUR: Dr. J.A. de Coning
GETOONSET DEUR: Dr. Rykie Pienaar
BYGEWERK DEUR: Dr. P.G.L. Grobler

Laerskool Horison Skoollied
by Dr. J.A. de Coning
- die arend -

SKOOLWAPEN

Hierdie voëlsoort is eie aan ons omgewing. Hy kan besondere hoë hoogtes in vlug bereik en derhalwe beweeg hy in suiwer lug waar hy verhef is bo besoedelde lug. Sy skerp sig stel hom in staat om sy doelwit duidelik te identifiseer. Die arend kyk nie vir jou nie, maar deur jou. Sy sterk vlerke stel, op hulle beurt, die arend in staat om die geïdentifiseerde doelwit met krag, spoed en doelgerigtheid na te jaag. Die arend vlieg bokant die storms uit en gebruik sy vlerke om hom hoër op te stoot.

Die Landskap as Agtergrond + Die Son en die Rante

Dit dui die presiese ligging van die skool op die Witwatersrand aan. Die son het ʼn selfverklarende simboliek terwyl die wit rante op die suiwerheid dui. Besoedelde en suiwer lug verwys na ons gedagtes en leefwêreld. Die wapen is ontwerp en beplan deur Mnr. J.A. Vermaak en personeel van 1971 toe die huidige skool betrek is. Aanvanklike sketse is deur ʼn personeellid, Me. A.C. Strydom, gemaak.

SKOOLURE

GR.1 | GR. 2 | SPO

Maandae | Dinsdae | Donderdae | Vrydae

07:30 – 13:00

Woensdae

07:30 – 13:40

GRAAD 3

Maandae | Dinsdae | Donderdae

07:30 – 13:30

Woensdae

07:30 – 14:00

Vrydae

07:30 – 13:00

GRAAD 4 - GRAAD 7

Maandae tot Donderdae

07:30 – 14:00

Vrydae

07:30 – 13:00

OGGEND WAGKLAS URE

Maandae – Vrydae

05:45 – 07:00

Publieke Vakansiedae

Gesluit

NASKOOL STUDIESENTRUM URE

Maandae – Vrydae

13:00 – 18:00

Publieke Vakansiedae Asook Buitengewone Vakansiedae Aangekondig Deur Departement

Gesluit

KANTOORURE

Maandae – Vrydae

07:30 – 14:30

Publiekie Vakansiedae

Gesluit

- LAERSKOOL HORISON -

OUERS GETUIG

Vir ouers bring dit die meeste vreugde wanneer hulle sien hoe hulle kinders wonderlike mense word. Suksesvol, gaaf, nederig, regverdig, eerlik en die lys gaan aan. Om te sien hoe kinders dié sterk eienskappe toon is wat ‘n ouer se hart laat gloei.

SKOOLDRAG EN SKOOLWINKEL

Die klerewinkel sal Maandae, Woensdae en Vrydae van 14:00 tot 17:00 oop wees, asook die eerste Saterdag van elke maand 08:00 tot 12:00. Kontant, Debiet- of Kredietkaart betalings is welkom.
Kontak asb. Me. Christina Nell by 076 337 8541 vir ‘n afspraak. Die oproepe op hierdie selfoonnommer sal tussen 14:00 en 17:00, Maandae, Woensdae en Vrydae beantwoord word.

AMOD & SONS

191 Commissioner St | Burgershoop | Krugersdorp

VIVA SPORT

H/v The Highway en Olivierstraat 10 | Florida

SAFETEQ

44 Ontdekkers Rd | Princess | Roodepoort

- Laerskool Horison -

NASKOOL STUDIESENTRUM

Die Naskool Studiesentrum maak voorsiening vir alle leerders van die skool - Dit is 'n een-stop-diens en word bestuur soos in die drie afdelings van die skool:
Graad R Kleuters | Grondslagfase-leerders (Graad 1-3) | Intersenfase-leerders (Graad 4-7)

Lees gerus verder oor ons Naskool Studiesentrum en wat aangebied word hieronder...
Me. Annette Vermeulen kan ook gekontak word vir meer informasie of om in te skryf.

Die Studiesentrum word bestuur deur Ds. Johan en Me. Annette Vermeulen. Annette is reeds 28 jaar verbonde aan Laerskool Horison. Sy het vir 10 jaar lank skool gehou by Laerskool Horison, by die kleuterskool asook by die Graad 1’s in die Grondslagfase.

Me. Annette Vermeulen is ‘n gekwalifiseerde Preprimêre sowel as Grondslagfase onderwyseres. Daarna is sy aangestel as die mediasentrum onderwyseres waar sy begin het met die Verrykingsentrum op versoek van Dr. Grobler (vorige hoof). Vanaf 2012 is die Naskoolsentrum geïnkorporeer by die Studiesentrum en word dit privaat bedryf onder die toesig van die hoof, skoolbestuur en beheerliggaam.

ʼn Een-Stop-Diens

Die leerders beweeg na skool na die onderskeie aanmeldpunte en klasse en daarvandaan na al hulle buitemuurse aktiwiteite wat by die skool aangebied word. Alle leerders se buitemuurse aktiwiteite word op ‘n weeklikse basis in die registers aangetoon en verander soos nodig. Die personeel ontvang elke Maandag nuut-opgedateerde klaslyste met al die aktiwiteite van die leerders. Geen vervoer is moontlik vanaf die sentrum na aktiwiteite buite die skool nie.

Akademie en Huiswerk

Alle huiswerk wat die leerders ontvang word by die Studiesentrum gedoen en gekontroleer na die beste vermoë van die personeel. Voorbereiding vir toetse en eksamens word deur Mev. Vermeulen gefasiliteer.

Vakansies

Die Studiesentrum is oop gedurende April, Julie en Oktober vakansies, teen ‘n bykomende fooi van R30.00 per dag. Al die personeel van die Studiesentrum kry elkeen ‘n aantal dae geleentheid om diens te doen by die Sentrum en ‘n Rooster word aan ouers verskaf. Volledige inligting oor die funksionering van die sentrum gedurende die vakansies word net voor elke skoolvakansie aan die betrokke ouers beskikbaar gestel.

Ete Reëlings

Daar is ‘n apparte eetprogram in samewerking met die Snoepwinkel. Klik op die snoepwinkel knoppie vir meer inligting oor hoe die bestellings werk asook om na die Spyskaart te loer

SNOEPWINKEL
Veiligheid

Ter wille van veiligheid van die leerders en die personeel wat toesluit vra ons dat die leerders asseblief nie later as 18:00 afgehaal word nie aangesien dit in die winter dan al donker op die skoolterrein is. In noodgevalle moet leerders nie later as 18:00 afgehaal word nie om `n moontlike boete te vermy.

Kennismaand wanneer leerders die studiesentrum verlaat

Een kalendermaand kennis moet gegee word. Ouers moet asb. deeglik kennis neem dat November en Desember maand nie as kennis maande aanvaar word nie. Ouers kan dus nie kennis gee dat hulle, hulle kinders vir November en Desember maand gaan uithaal en dan weer in Januarie 2025 gaan inskryf nie – ouers wat hierdie roete neem se kinders sal ongelukkig nie weer in 2025 ingeskryf kan word by die Studiesentrum nie.

Ouers verbind hulle kontraktueel om vir 12 maande van die jaar die volle fooi te betaal.

Hierdie reëling geld omdat ons volgens kontrak die personeel vir 12 maande van die jaar moet betaal en indien ouers hulle kinders net vir November en Desember wil uithaal en weer Januarie wil terugbring sal dit meebring dat die Studiesentrum nie die kontrak met die personeel sal kan nakom nie.

FOOIE
- Laerskool Horison -

geskiedenis

Op 13 April 1970 open die skool onder leiding van die waarnemende hoof Mnr. JA Vermaak, met 421 ingeskrewe leerders.
Veertien onderwysers en een sekretaresse aanvaar diens en die res is geskiedenis...
1970's

• Op 1 Mei 1970 aanvaar ʼn tweede sekretaresse ook diens. Die openingseremonie word in die opelug gehou, aangesien die saal nog nie voltooi was nie.
+ Die eerste skoolkomitee word op 10 Junie 1970 gekies – mnre. HJR Colyn, CP Cornelissen, FJ de Villiers, VPB, Horne JC Olivier (Sekretaris), NJ Richter (Ondervoorsitter) en ds. DJ Theron (Voorsitter).
+ ʼn Groot behoefte aan saalgordyne en stoele het bestaan en die eerste funksie op 8 Augustus 1970 word gehou, met die doel om hiervoor fondse in te samel en dit vind plaas in die vorm van ʼn stapwedstryd.
+ 7 November 1970 was een van die eerste groot mylpale in die geskiedenis met die amptelike ingebruikneming van die skool wat deur dr. AJ Kotze, Direkteur van Onderwys waargeneem is.
+ ʼn Skooldragkomitee werk aan ʼn nuwe skooluniform en skoolwapen, wat dan ook gedurende 1970 beslag kry en in gebruik geneem word.
• Die eerste permanente skoolhoof, mnr. HJP Duvenage, aanvaar diens aan die begin van die derde kwartaal 1971.
+ ʼn Voortrekkerkommando van 40 lede word in Augustus gestig, met die hoofkommandant, mnr. HJP Duvenage.
+ Die tuinuitleg word afgerond deur ʼn massa boomplantdag.
• Operettes: 1973 Rosalie.
1975 Taalfeesjaar. Laerskool Horison lewer ʼn besondere bydrae deur onder andere ʼn uitstalling van Afrikaanse lektuur aan te bied. ʼn Hoorbeeld waaraan ʼn groot gedeelte van die leerders deelneem, word aangebied (geskryf deur mnr. P Erasmus en opgevoer onder leiding van me. E de Kock).
• Operette: 1977 Ponkie en sy donkie.

1980's

• Operette: 1982 Zurika.
+ Uitbreiding van die bestaande skoolgebou vind in 1982 plaas met die byvoeging van twee klaskamers in die Langenhovenblok asook ʼn laboratorium en twee klaskamers in die Totiusblok.
• ʼn Veiligheidsheining word in 1983 aangebring. As gevolg van die langdurige droogte en die gevolglike behoefte aan water vir die instandhouding van die skoolterrein is in 1983 ook ʼn boorgat gesink, wat ʼn beduidende bydrae lewer om die waternood te verlig.
• Mnr. HJP Duvenage tree op 30 Junie 1984 af, na ʼn dienstyd van 13 jaar aan Laerskool Horison. Die saal is ook na hom vernoem.
+ Mnr. PGL Grobler word aangestel as nuwe hoof op 1 Augustus 1984.
+ Gedurende die laaste termyn van 1984 word die kantoorkompleks herbeplan en ingerig vir die adjunkhoof en die departementshoofde wat kantore nodig het.
+ ʼn Kantoor word ook vir die hulpdienste ingerig.
+ Die sportterrein word ook in 1984 ten volle herbeplan en uitgebou en die projek hou groot voordele in vir alle sportsoorte.
• In 1988 word ʼn nuwe mediasentrum en wetenskap-laboratorium aangebou.
+ In 1988 word ʼn Hugenote Herdenkprogram aangebied en die groot trek se sestigste herdenking gevier..
+ In 1988 word die landsvlag se sestigste bestaansjaar gevier.
• Die eerste rekenaar word in 1989 by die skool geïnstalleer en die geboue word opgeknap.

1990's

• Operette 1991 ʼn Lied in my hart.
+ 1991: Die stad Roodepoort skenk ʼn vlag aan die skool ter viering van sy een en twintigste verjaarsdag.
+ ʼn Kleuterskool begin amptelik onder leiding van Dr. Grobler.
• Op 11 Maart 1992 word die skool amptelik as `n Model C-skool verklaar.
• Op 31 Maart 1996 word ons deur die nuwe wetgewing weer as ʼn staatskool verklaar.
• In Augustus 1997 word die rekenaarsentrum ingewy. Die skolewet word in 1997 aanvaar en geïmplementeer wat insluit dat die Bestuursliggaam verander na die Beheerliggaam.

2000-2005

• In April 2000 vier die skool sy 30-jarige bestaansjaar op gesellige wyse. Revue 2000 word in Oktober 2000 op die planke gebring om die 30-jarige bestaansjaar te vier.
2002: Die administratiewe blok word opgeknap, ʼn nuwe gedeelte aangebou om te verseker dat ons genoeg kantore vir die skoolbestuurslede het, asook ʼn volwaardige siekekamer en afrolkamer.
2004: Die bestaande snoepwinkel word opgradeer en herbeplan om aan die veranderde behoeftes van die leerders te voldoen.
2005: Gr R word amptelik deur die GDO goedgekeur.

2008-2013

2008: ʼn Noodhulpkamer en addisionele kleuterklas word aangebou. Die Revue “Vivace” word opgevoer.
2011: Die Wetenskap laboratorium word opgeknap.
+ Die Revue “Van Toeka tot Nou” word opgevoer.
2011: In Desember tree dr. Grobler af as hoof van laerskool Horison.
2012: In Februarie word mnr. GF van der Walt aangestel as hoof van Laerskool Horison.
+ Die krieketblad word oorgedoen.
+ Die tennisbane se oppervlakte word oorgedoen.
+ In Mei bied ons ʼn “Flash mob” met meer as 260 leerders aan in Clearwater Winkelsentrum.
+ In November verskyn die eerste skoolkoerant (Ho-ri-so).
2013: Die nuwe kaartstelsel vir die kafeteria en inbetalings word geïmplementeer.
+ Die krieketnette word opgegradeer.
+ ʼn Afdak word opgerig by die netbalbane.
+ Die Gr R speelgronde word opgeknap.

2014-2016

2014: In Januarie begin ons met die D6 Communicator – Kommunikasie Sisteem.
+ Ons neem vir die eerste keer aan die UJ Super Reeks deel.
+ Ons skool se nuwe spreiligte word in gebruik geneem in April 2014.
+ Die plaveisel by die hoofingang en die Speelgroep se gronde word gelê.
+ Die palisade word opgesit om die kleuterskool en by die tennisbane.
2015: ʼn Tweede bussie word aangekoop.
+ Tennis- en netbalbane kry spreiligte.
+ Dataprojektors word in 15 klasse geïnstalleer.
+ Dakke van saal en Grondslagfasegebou word geseël en geverf.
+ Die afdak by bussies word oorgedoen met ʼn sterker hek vir veiligheid.
+ Drie badkamers word heeltemal oorgedoen en nog twee opgegradeer.
+ Ons bied die musiekblyspel Oeboentoe in Oktober 2015 aan.
2016: Al die geute van al die geboue word vervang.
+ Al die geboue word aan die buitekant geverf.
+ Nuwe afdak met plaveisel is gebou.
+ Nuwe toilette word by speelpark gebou.
+ E-beams word in al die grondslagfase klaskamers geïnstalleer.
+ Beligting in die saal opgegradeer.
+ ʼn Bakkie en twee sleepwaens aangekoop.
+ E-beams word by graad 4 tot 7 klaskamers geïnstalleer.

Veertien onderwysers en een sekretaresse aanvaar diens en die res is geskiedenis…

Aanwysings

Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724

Kontak Ons

Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za

Volg Ons

Stuur Boodskap

    Aanwysings

    Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724