- Laerskool Horison -
is die beste skool want...
Dit is vir ons belangrik om ons leerders te help om holisties te ontwikkel en om 'n gesonde balans te handhaaf tussen Akademiese-, Sport-, Kulturele en Geestelike ontwikkeling.
Ons bied aan ons leerders ‘n voortreflike, relevante, bekostigbare opvoeding en onderwys in Afrikaans as voertaal, en handhaaf die hoogste bereikbare onderwysstandaarde op 'n gedifferensieerde basis deur 'n hoogs bekwame, opgeleide onderwyskorps.
Hier by Laerskool Horison is verhoudings belangrik en daarom handhaaf ons 'n goeie en samewerkende verhouding tussen onderwysers, ouers en leerders wat bydra tot positiewe betrokkenheid.
- Laerskool Horison -
is die beste skool want...
Dit is vir ons belangrik om ons leerders te help om in hulle totaliteit te ontwikkel en om 'n gesonde balans te handhaaf tussen Akademiese-, Sport-, Kulturele en Geestelike Ontwikkeling.
Ons verskaf ons leerders voortreflike, relevante, bekostigbare opvoeding en onderwys in Afrikaans as voertaal, en handhaaf die hoogste moontlik onderwysstandaarde op 'n gedifferensieerde basis deur 'n hoogs bekwame, opgeleide onderwyskorps.

- PROMOSIEVIDEO -
KYK GERUS WAT HIER BY ONS GEBEUR
- by laerskool horison leer ons van -
WAARDES
BETROUBAARHEID
Ek is betroubaar in my werk, in wat ek sê en in my optrede. Ek doen altyd die regte ding.
EERLIKHEID
My woord is my eer daarom is ek eerlik in my skoolwerk en tree eerlik op teenoor my ouers, onderwysers en maats.
REGVERDIGHEID
Ek en alle mense het die reg om gelyk en regverdig behandel te word daarom behandel ek my ouers, onderwysers, maats en ander mense regverdig. Ons vier Menseregtedag en Vryheidsdag om die gelykheid asook vryheid van alle burgers te erken.
RESPEK
Ek het respek vir myself, my ouers en my maats en toon respek teenoor mense wat ouer as ek is. Ek respekteer my omgewing, skool en ander se besittings.
OMGEE
Ek gee om vir my naaste, dit sluit my ouers, onderwysers en maats in. Ek streef na ‘n hart wat omgee en ek help altyd waar ek kan. Ek gee om vir ander al is ons verskillend.
TROTS
Ek is trots op wie ek is en hoe ek lyk. Ek doen my skoolwerk met trots. MY SKOOL IS MY TROTS.
VERANTWOORDELIKHEID
Ek pas my tas, klere en alle besittings mooi op en probeer my klas, omgewing en skoolterrein altyd netjies hou. Ek neem volle verantwoordelikheid vir my optrede, dade en woorde en aanvaar verantwoordelikheid vir my skoolwerk asook opdragte by die skool en by my huis.

VERANTWOORDELIK-
HEID

- gekwalifiseerde bestuur -
ONTMOET DIE SPAN
Mnr. van der Walt
Hoof
Mnr. Coetzee
Adjunkhoof
- gekwalifiseerde bestuur -
ONTMOET DIE SPAN
- GESONDE BALANS -
HOEKOM IS DIT BELANGRIK
- GESONDE BALANS -
HOEKOM IS DIT BELANGRIK
- GESONDE BALANS -
HOEKOM IS DIT BELANGRIK
Dit leer ons kinders hoe om saam te werk, te sosialiseer, tyd te bestuur, spanning te verminder en ‘n gesonde leefstyl te handhaaf en selfvertroue op te bou. Daarom handhaaf en is ons ‘n sterk voorstaander van gesonde balans tussen Akademie, Sport en Kultuur om sodoende leerders te laat ontwikkel in hulle totaliteit.
- skool fasiliteite -
kom verken gerus ons skool
LAERSKOOL HORISON is op een van die hoogste punte aan die Witwatersrand geleë, so ryk die opvoeders en die leerders altyd na die hoogste pieke, hetsy op akademiese, sport of kulturele gebied. Ons leuse is nie verniet “Wees doelgerig” nie.
- 2 x Verligte Rugbyvelde
- 3 x Verligte Netbal | Tennisbane
- Robotikasentrum
- Speelparkie

- horie, ons wil iets sê -
prestasies en brokkies nuus
Laerskool Horison bied ruim geleentheid vir elke kind om sy/haar volle potensiaal te bereik en die toekennings berus op die erkenning van die prestasies gelewer, gemeet aan norme wat deur die beheerliggaam saamgestel word. Die opvoedkundige waarde van prestasies op alle gebiede word nie onderskat nie en word derhalwe ingesluit by die erkenningsnorme. Hierdie toekennings word jaarliks hersien, ten einde te verseker dat die toekennings tred sal hou met die veranderende onderwysmillieu.
DIEPER DELF REEKS
Ons stel nuuskierig ondersoek in die doen en late van ons onderwysers en ons leer hulle ken op ‘n ander manier.
DIE STORIE AGTER DIE HORIE REEKS
Ons kyk na van ons leerders asook onderwysers se prestasies en wat hulle motiveer om passievol te wees en bly.
EKSTRA KLASSE
‘n Reeks waar klasse op video aangebied word asook wenke om leerders te help wanneer dit by eksamen tyd kom.

- Ons sê dankie aan -
ONS ONDERSTEUNERS
Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724
Kontak Ons
Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za
Volg Ons
Stuur Boodskap
Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724