- LAERSKOOL HORISON -
SPORT
Buitemuurse aktiwiteite word gesien as ʼn verlengstuk van die onderrigtaak omdat dit ook deel vorm van die opvoeding van ons leerders in totaliteit. Ons poog om soveel as moontlik leerders te betrek by ons wye verskeidenheid sportsoorte wat aangebied word vir grootskaalse deelname en betrokkenheid, en glo dat ’n gesonde liggaam huisves ʼn gesonde gees.
Laerskool Horison beskik oor die volgende sportfasiliteite
- 2 X Rugbyvelde met spreiligte
- 3 X Netbal- en Tennisbane met spreiligte
- Krieketveld met spreiligte
- Krieketnette
Laerskool Horison bied die volgende toernooie aan
- Mini-netbal en Tau - Rugby sportdag in die eerste kwartaal
- Skaaktoernooi
- Mini-hokkie sportdag en Sentraal-Wes O/11-Krieketaandreeks in die derde kwartaal
- Hories O/8-Krieketaandreeks in die vierde kwartaal
Deelname
Hories neem deel aan onder andere vriendskaplike derby`s aan die begin van elke sportseisoen, die plaaslike Superreeks met skole vanuit die Wesrand en Oosrand asook die betrokke ligas soos voorgeskryf deur die verskeie sportliggame.
Sportsoorte
- ATLETIEK
- RUGBY + TAU - RUGBY
- NETBAL + MINI-NETBAL
- KRIEKET + MINI-KRIEKET
- HOKKIE + MINI-HOKKIE
- TENNIS
- LANDLOOP
- SKAAK
Op reëndae geld die volgende reëling
Ons poog om ʼn besluit nie later as om 12:30 (Gr. R – 3) en 13:30 (Gr. 4 – 7) te neem of die sportoefeninge voortgaan al dan nie. Ouers word deur middel van die D6 en Skool WhatsApp in kennis gestel van hierdie besluit. Wagklasse word gereël.
Let wel
Indien die oefening voortgaan en dit begin reën, is die afrigter verantwoordelik vir die spelers tot en met die einde van die oefening. Spelers word na die saal, klaskamers of afdakke geneem waar afrigters kondisionering / bordsessies het totdat oefentyd verstreke is.

- Mini-netbal en Tau - rugby sportdag in die eerste kwartaal

- Atletiek
- Rugby + Tau - Rugby
- Netbal + Mini-Netbal
- Krieket + Mini-Krieket
- Hokkie + Mini-Hokkie
- Tennis
- Landloop
- Skaak
Op reëndae geld die volgende reëling
Ons poog om ʼn besluit nie later as om 12:30 (Gr. R – 3) en 13:30 (Gr. 4 – 7) te neem of die sportoefeninge voortgaan al dan nie. Ouers word deur middel van die D6 en Skool WhatsApp in kennis gestel van hierdie besluit. Wagklasse word gereël.
Let wel
Indien die oefening voortgaan en dit begin reën, is die afrigter verantwoordelik vir die spelers tot en met die einde van die oefening. Spelers word na die saal, klaskamers of afdakke geneem waar afrigters kondisionering / bordsessies het totdat oefentyd verstreke is.

ATLETIEK
Ons is baie trots op die atletiekprestasies wat ons jaarliks behaal. Ons atlete word geslyp deur gemotiveerde skool- sowel as buiteafrigters. Horison kan met trots spog dat verskeie leerders ons jaarliks verteenwoordig by die Gauteng Kampioenskappe en selfs by die SA-Kampioenskappe.

RUGBY + TAU - RUGBY
Die afrigterskorps van Laerskool Horison glo dat rugby ‘n sportsoort is wat positiewe energie by leerders ontwikkel en terselfdertyd hulle emosioneel en fisies sterk maak. Rugby is ʼn sport waar seuns van respek, spanwerk, karakterbou, konsentrasie, kompetisie en genot kan leer. Ons streef daarna om die seuns maksimaal betrokke te kry en geleentheid te bied om met die bal te speel en om sy individuele vaardighede te ontwikkel.

NETBAL + MINI-NETBAL
Laerskool Horison bied ons dogters die geleentheid om in die veld van netbal te ontwikkel, presteer en ‘n liefde vir die sport te kweek. Netbal word aangebied vanaf Graad R tot Graad 7, waarvan daar 10 Mini-netbalspanne [onder 6 tot 9] en 9 spanne [onder 10 tot 13] is.

KRIEKET + MINI-KRIEKET
Ons neem in die Julievakansie met ons o/11- en 1ste spanne deel aan die Superreeks wat by Jubaweni plaasvind. Dit dien as uitstekende voorbereiding vir die liga wat in die derde kwartaal plaasvind. Laerskool Horison speel in die Superliga krieket. Ons speel hardebalkrieket van o/8 – vlak. o/6 en o/7 leerders neem deel aan mini-krieket.

KRIEKET + MINI-KREKIET

HOKKIE + MINI-HOKKIE
Laerskool Horison bied ons dogters geleentheid om aan hokkie deel te neem vanaf `n baie vroeë ouderdom om sodoende vaardighede te ontwikkel en `n liefde vir die sport te kweek. Hokkie word aangebied vanaf Graad R – Graad 7, waarvan daar 12 mini-hokkiespanne [o/6-o/9], en 6 spanne [o/10 – o/13] is.

TENNIS
Ons poog om ‘n o/11 en o/13 span in te skryf in 2022 liga.
Een o/11 span het in 2018 tweede geeïndig in D12.
Laerskool Horison lewer jaarliks ‘n paar D12 spelers op waarop ons baie trots is.
‘n Buite afrigter word gebruik wat lesse by die skool aanbied.

LANDLOOP
Laerskool Horison het ‘n aktiewe landloop program. Die atlete begin jaarliks na afloop van die rugby- en netbalseisoen oefen vir die landloopseisoen wat tydens die derde kwartaal plaasvind. Daar is geen beperking op die aantal atlete wat aan die byeenkomste mag deelneem nie en enige leerling wat belangstel is welkom om saam te kom oefen. Ons het jaarliks ‘n groep wat fluks kom saam oefen en aan die byeenkomste deelneem.

SKAAK
Alle leerders van alle ourderdomme is welkom by die skaakoefeninge Vrydagmiddae om 13h00 tot 14h00 in kamer 40 by te woon.
Drie ligaspanne: o/9 (Gr.1, 2, 3) | o/11 (Gr.4 en Gr.5) | o/13 (Gr.6 en Gr.7)

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND
Klik op die Aktiwiteite Buite Skoolverband knoppie om al die aktiwiteite, kontak persoon/persone en kontak besonderhede te sien. Hierdie aktiwiteite word deur privaat persone aangebied en is nie deel van die skool nie. Dit word dus nie in die skoolfooie ingesluit nie. Fooie is direk betaalbaar aan afrigters. Skoolaktiwiteite soos netbal, hokkie, krieket en Tau – rugby kry egter voorkeur.

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND
Klik op die Aktiwiteite Buite Skoolverband knoppie om al die aktiwiteite, kontak persoon/persone en kontak besonderhede te sien. Hierdie aktiwiteite word deur privaat persone aangebied en is nie deel van die skool nie. Dit word dus nie in die skoolfooie ingesluit nie. Fooie is direk betaalbaar aan afrigters. Skoolaktiwiteite soos netbal, hokkie, krieket en TAU – rugby kry egter voorkeur.
Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724
Kontak Ons
Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za
Volg Ons
Stuur Boodskap
Aanwysings
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724